Hankook Tire

Die Hankook Tire & Technology groep (bekend as slegs Hankook en gestileerd as наnкоок) is 'n Suid-Koreaanse bandeonderneming. Hankook Tire & Technology se hoofkantoor is in Seoel gesetel en dit is die sewende grootste bandvervaardiger ter wêreld. [1]

  1. "The world's largest tire producers in FY 2014, based on tire-related sales" (in Engels). Statistica.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne